Sela Ward

Sela Ward
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sela Ann Ward
Geboorte 11 Julie 1956 (1956-07-11)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sela Ward (gebore 11 Julie 1956) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Fugitive (1993), The Stepfather (2009), Gone Girl (2014), en Independence Day: Resurgence (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy